‘n 8-weekeet-en-oefenplan wat resultate lewer.
Stap is goedkoop, lig op die kniee en vereis nie sportiewe koordinasie nie. Andrew Cate het ‘n verstandige eet-en-oefenprogram ontwerp wat jou binne 8 weke tot nuwe fiksheidsvlakke sal neem en liggaamsvet sal laat wegsmelt.