,

Barrevoets oor Drankensberg

R200.00

Author: Anna de Villiers

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Sonder die vroue sou daar geen Groot Trek gewees het nie – dit is hulle wat die trekgedagte gevoed en een van hulle wat gedreig het om barrevoets oor die Drakensberg te trek indien die mans in hul vryheidstryd sou tou opgooi. Tog word in die groot opset van die geskiedenis vroue selde individueel genoem omdat die verhaal van die Groot Trek meesal oor die dade van belangrike leiers gaan. Maar agter elke suksesvolle man is daar ‘n vrou wat hom aanmoedig en inspireer – en op die Groot Trek was dit nie anders nie.

Shopping Cart