Die Boeregeneraal Koos de la Rey het ‘n ikoon geword: ‘n eerbare man, een wat gesonde verstand aan die dag gele het en nie oor mag begaan was nie maar oor mense. ‘n Rebel was hy nooit. ‘n Sterk en doelgerigte mens, in voeling met die werklikheid en die mense van sy land en die waardes wat hulle maak wat hulle is – dit was hy inderdaad…
History, Non-Fiction
De la Rey – Die Leeu van Wes-Transvaal
R80.00
Author: Frans Johan Pretorius
Condition: Used – Very Good
Availability: 1 in stock