,

Kruissteke

R50.00

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Met stap vir stap aanwysings en duidelike diagramme kan selfs die onhandigste naaldwerkster nou die eeue-oue soort kunsnaaldwerk in ‘n japtrap bemeester. Inspirasies is daar volop met pragtige kleurfoto’s van klaar handwerkartikels en naby foto’s van ‘n keur van ontwerpe, terwyl nie net volledige diagramme van die ontwerp en sy variasies nie, maar selfs die kleur borduurgare – almal geredelik in Suid-Afrika verkrygbaar – aangegee word.

Shopping Cart