Die boek is saamgestel vir ervare sowel as beginnerlaslappers en bevat meer as vyftig patrone. Almal is duidelik uiteengesit en geillustreer; die meeste is vir laslap- en appliekwerk, maar daar is ook ‘n klompie kwiltpatrone.
Naald/Handwerk, Non-Fiction
Laslap en Appliek ‘n Patroonboek
R40.00
Author: Martini Nel & Via Laurie
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock





