,

Sagte Meubilering met Kaliko Lint en Kant

R30.00

Author: Fiona Reeves

Condition: Used – Good

Availability: 2 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Hierdie boek bied ‘n verskeidenheid skeppende maniere om kaliko, die natuurlike, bekostigbare alternatief, vir dekor te gebruik. Die  boek bestaan uit drie afdelings: klein projekte, linne vir die slaapkamer, en ‘n reeks gordyne en blindings. Elke projek kan aangepas word om voorsiening te maak vir jou persoonlike styl en smaak. Met praktiese raad, noukeurige stap vir stap aanwysings, duidelike illustrasies en pragtige volkleurfoto’s is hierdie boek ‘n onontbeerlike handleiding wat selfs die mees besparingsbewuste tuisversierder sal geval.

Shopping Cart