Hierdie is ‘n pragtige geillustreerde en praktiese handleiding tot die kerspitborduurkuns.
Maklike uitvoerbare instruksies, vergesel van duidelike illustrasies, lei die beginner, sowel as die kenner deur elke stadium van ‘n magdom uitmuntende artikels wat vir die huis gemaak kan word.