Waag met krale wys jou hoe om unieke juwele en ander items te maak van die ongelooflike verskeidenheid krale wat in die handel te kry is. Die fokus is op naaldweefwerk – die onderskeie tegnieke waarmee jy krale aan mekaar kan string of weef en in iets pragtig omskep: van tossels tot tafelmatjies, van halssnoere tot boekmerke. Tegnieke sluit in basiese tou-en spiraalwerk, enkelstringhalssnoere, baksteensteek en peyote-steek, alles met verskeie toepassings en kombinasies.
Naald/Handwerk, Non-Fiction
Waag met krale
R70.00
Author: Heather Laithwaite
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock