,

Geskei – en die kinders?

R40.00

Author: Thomas A. Whiteman

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Hulp, begrip en hoop vir enkelouers en saamgestelde gesinne.

Geskei – en die kinders? sal jou help verstaan hoe kinders dink en voel tydens een van die moeilikste tydperke wat ‘n familie kan beleef. Dit bied insig in die proses van rou en herstel. Die insig spreek nie net tot ouers nie, maar tot almal – van beraders tot grootouers – wat hulp wil bied aan kinders, wat egskeiding as vernietigend kan ervaar.

Shopping Cart