,

Help my kind makeer iets

R30.00

Author: Helena Bester

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Leerprobleme veroorsaak dat kinders met gemiddelde of bo-gemiddelde vermoens onderpresteer op skool. Amptelik word gese dat een uit elke sewe kinders ‘n leerprobleem het, maar in werklikheid word tot 50 persent van kinders in sekere gemeenskappe daardeur geraak.

Die ouers van die leergeremde kind, maar veral die kind self, ervaar pyn en verwarring. Oningeligte etikettering lei tot ‘n swak selfbeeld.

Helena Bester sien feilloos die potensiaal binne elke verwarde kind raak. Sy gee aan ouers en onderwysers die vertroue en moed om uit te reik na die heel, gelukkige kind wat vasgevang is binne die twyfel en frustrasie van onderprestasie.

Help, my kind makeer iets is ‘n praktiese en spimpatieke gids oor die identifisering en behandeling van leerprobleme.

Shopping Cart