,

Waarom wil Pa en Ma skei?

R35.00

Author: Molly Lubowski

Condition: Used – Good

Availability: Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Kinders is die hulpelose slagoffers van egskeiding. Hulle veilige bestaan word bedreig. Hulle voel asof niemand hulle meer liefhet nie en dink dikwels dat die egskeiding hulle skuld is. Dit is belangrik dat kinders hierdie traumatiese ervaring verwerk en die saak in perspektief sien.

Shopping Cart