,

Lag oor die dag van More

R30.00

Author: Solly Ozrovech

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Die lewe is nie altyd wat ons verwag nie. Pyn en smart is onvermydelik en word op die een of ander tydstip deel van ons lewe. Ons het egter die keuse om in neerslagtigheid en selfbejammering oor ons omstandighede te verval, of ons kan steeds die heerlikheid van God se liefde en genade bedink.

Shopping Cart