‘n Spesiale boek vir ‘n spesiale ma – jou ma. Met hierdie boek se jy vir haar, op Moedersdag of haar verjaarsdag, “Ek is baie lief vir jou!”.
Jy besef mos jou ma is meer werd as al die edelgesteentes van die wereld. Sy is die kern van jou geestelike behoud en kulturele inhoud. Sy het die vastigheid in jou lewe gebring wat jou gevorm het en gemaak het wat jy is.




