Soms is ons as vroue so besig met oor-leef dat ons die lewe en sy dinge nie werklik beleef en bedink nie. Gewilde outeurs Stephan Joubert en Johan Smith roer in Van Futloos tot fantasties! 20 hartsake aan waarby vroue ‘n bietjie kan stilstaan.
Kom dink saam na oor die wereld waarin ons leef. Jy sal ‘n ryker prespektief he na die lees van hierdie boek en geinspireerd wees om ‘n fantastiese verskil te maak net daar waar jy leef.



