Toekomsbelofte

Guaranteed Safe Checkout

Katja hoef nie daarvan oortuig te word dat sy die vurige, jonger Isao liefhet nie. Wat sy nie weet nie, is of die vyf jaar ouderdomsverskil tussen hulle ‘n gesamentlike toekoms onmoontlik maak. Ja, en hoe gemaak met die groenoogmonster op haar skouer? Sy weet immers wat ‘n mooi jong meisie aan haar eksman gedoen het.

Vir eers moet Katja in elk geval konsentreer op die nuwe klerereeks wat sy wil begin. Gelukkig is sukses iets wat soet op die tong le. Maar o, daardie man wat se hoe lief hy haar het…Of is kennis, vertroue en opregte liefde groter as vyf jaar?

Shopping Cart