‘n Verskeidenheid karakters en situasies in die sewetal lokaal-realistiese kortverhale.
Die bruid van Kluitjieskraal
Die Jetty Master van Kassiesbaai
Kosyn se kloof is droog
Die barmitswa
As ‘n kat se naam Bach is ~ dis die verhaal van die orrelis Kattie Claase en sy obsessie met sy kat en sy musiek, want hy het vroeg al geleer dat mense nie regtig omgee nie.
Die man van Bonn
Die Kersgeskenk



