,

Die Laaste Bruid

R50.00

Author: Beverly Lewis

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Tessie Miller is die laaste van haar Ou Orde-ouers se vyf dogters om te trou. Sy het haar hart op ‘n Amish-man, Marcus King, verloor, maar Tessie se pa keur nie die verhouding goed nie.

Tessie en Marcus gaan trou in die geheim in die Engelse wereld. Hulle keer dan terug om as enkellopendes in Hickory Hollow te woon en glo dat hulle met verloop van tyd die Millers sal oortuig om hulle liefde ‘n kans te gee. Maar wanneer die ondenkbare gebeur, lyk dit onvermydelik dat Tessie onder sensuur geplaas sal word deur die mense. Sal sy ‘n rede kry om te bly hoop ten spyte van haar benarde situasie?

Shopping Cart