,

Mahala

R80.00

Author: Chris Barnard

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Delport, ‘n uitgeweke Suid-Afrikaner, ontmoet die Portugese meisie Malia Domingo. Normaalweg sou hy geen ag op haar geslaan het nie, maar sy het by haar ‘n masker wat sy oervrees akuut in sy keel laat klop. Die masker lyk na Ritter, sy eertydse boesemvriend van wie hy nege jaar gelede gevlug het nadat hulle saam by ‘n misdaad, bes moontlik ‘n moord, betrokke was. Hy het met Ritter se vrou, An, gevlug en iewers in ‘n godverlate deel van Mosambiek ‘n veldwagter geword.

Maar Ritter – en die vrees – het hom nooit verlaat nie….

Shopping Cart