Met hierdie klomp snobs wat uit familie met ou geld en erfplase kom, wil Magriet niks verder te doen he nie. Hulle het nie dieselfde waardes as sy nie.
Magriet se vinnige leuentjies begin haar kopwerk kos en haar gewete pla. Boonop trek die liefde haar soos ‘n magneet…


