,

Wat die oog gesien het

R70.00

Author: Christine Barkhuizen le Roux

Condition: Used – Very Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

In hierdie bundel kortverhale skets die verteller mense en hul onderlinge afhanklikheid van mekaar met deernis en humor. Sommige verhale speel af op plase en plattelandse dorpe, terwyl ander onverwagte eendersheid in vreemde lande ontdek. ‘n Hardvogtige boer se vrou borduur in die geheim ‘n deken vir haar geliefde boom. Die vrou van ‘n plaaswerker se gelatenheid dwing haar werkgeefster tot nuwe begrip. ‘n Turkse seuntjie wys ‘n Westerse vrou sy pa se kosbare Koran. Deur verrassende teenstellings en met fyn waarnemingsvermoë skep die verhale telkens nuwe insig op ‘n ou opvatting.

Shopping Cart