Die hooftema van hierdie kortverhaalbundel is verhoudings. J.M. Gilfilan beeld uit hoe mense reageer op vreugde en verdriet in hierdie lewe. Die aanslag wissel sodat erotika, humor en hoogspanning deel uitmaak van hierdie treffende verhale.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Wanneer bloekoms dans
R60.00
Author: J M Gilfillan
Condition: Used – Very good
Availability: 1 in stock



