Margo moet ‘n keuse maak tussen mans: die een sagsinnig en verstandig, die ander hartstogtelik en ontstuimig. Uiteindelik wen haar hart. Maar die hart se keuse kan ‘n vrou swaar paaie laat loop. En geluk wag op die laaste plek wat sy of haar dogter dit verwag het.
Afrikaans Fiksie
Bitterwater en Soetdoring
R50.00
Author: Margaret Bakkes
Condition: Used
Out of stock



