Brandt Burger is ‘n slim, gewilde student maar hy is moeg vir alle vorme van gesag. Dus gaan hy nie meer kerk toe nie. Hy bid ook nie meer nie want hy glo nie in God nie. Die lewe le oop voor hom en die mooie Friede. Maar Brandt vind op ‘n dag uit:”As julle Hom verlaat, sal Hy julle verlaat” (2 Kronieke 15:2) En Brandt begin teen wil en dank die lang pad na Godsgenade loop. Omdat God nie sommer net sy kinders los nie.
Afrikaans Fiksie, Christian Fiction, Fiction
Die Hemelburgers
R30.00
Author: Helene de Kock
Condition: Used – Fair
Out of stock



