Benita kom voor verskeie geloofsvrae te staan en besef dat sy haar identiteit probeer vind in dinge wat nie werking belangrik is nie. Sy ervaar die hartverskeurende stryd van ‘n ma wat haar kind dalk moet prysgee.