In “Ek is maar ene” vertel Dot Serfontein van haar kinderjare en familie in die Vrystaat. Sy vertel van die swerwende tant Beatrice wat geglo het sy word deur die geheime polisie agtervolg; van die kreatiewe wyse waarop geharde Kalahari-mense hul wereld herbergsaam gemaak het, hoe Askham sy naam gekry het en hoe ‘n Chev-bakkie kan boomklim…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Ek is maar ene
R60.00
Author: Dot Serfontein
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock




