Die Anglo-Boereoorlog le al dekades in sy verlede, maar waar ‘n oudoffisier uit die Britse magte van daardie tyd oor ‘n paar bundels halfverbrande foto’s in ‘n museum se argief buig, verhelder die beelde tot die oorlogsversteurde lewens wat hulle eens was. Maar oor en deur al sy herinneringe is daar die onuitwisbare beeld van ‘n vrou, een wat aangeraak is deur oorlog se wreedste betasting…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Fees van die ongenooides
R150.00
Author: PG Du Plessis
Condition: Used – Good
Out of stock



