Na dertien jaar van getroude lewe kom Andrea Basson agter dat Dewald ‘n rondloper is. Sy maak kennis met die slinksheid van ‘n Jesebel en gaan deur al die fases van ‘n vrou wat owerspel eerstehands beleef – ontkenning, verwerping, woede, wraak en intense hartseer. Die pad na herstel is lank, uitdagend en vol slaggate. Maar die storm staan nie stil nie en sy kom ook nie dieselfde mens anderkant uit nie. In die proses ontdek sy ook heling le om na ander in nood uit te reik. Egskeiding verwoes, maar die liefde maak heel.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Helende Liefde
R60.00
Author: Anna Penzhorn
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock