Waarom trap dit alles so ‘n wye bloedspoor? Deur die lewens van Milla Strachan, verloopte huisvrou, wat net so ‘n bietjie gevaarlik wil leef; Lemmer, die lyfwag – belieg, bedrieg, besteel, vasbeslote om wraak te neem; en Mat Joubert, wat die onmoontlike moet vermag, die ondersoek na ‘n vermiste moet afhandel voor die geld opraak en die leidrade verdwyn…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Spoor
R80.00
Author: Deon Meyer
Condition: Used – Fair/Good
Availability: 1 in stock



