Larissa Schoeman gaan Nederland toe om verder te studeer. Dan hoor sy die jong Chandre, wie se aanrandingsaak sy vantevore behartig het, is vermoor. Larissa weet wie die skuldige is, en sal nie rus voor hy aan die pen ry nie…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Vreugde vir Larissa
R75.00
Author: Elsa Winckler
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock



