Mackenzie wil haar rubriek gebruik om stories oor Brandon te versprei. Nikki besluit om by die koerant te werk om haar dop te hou. Kan sy vir Mackenzie keer?
Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Dagboek van ‘n Dork – Stories van nie NIE-SO-SLIM juf Weetalles
R50.00
Author: Rachel Renee Russell
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock





