,

Die Otters se koshuisstreke

R60.00

Author: Cor Dirks

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Buks, Kassie en Litte – oftewel die Otters – is nou heeltemal tuis in graadagt en in die koshuis van Hoerskool Volkstroom. Die Otters is ‘n groep om mee rekening te hou. Dit besef hulle aartsvyande, Die Vuis, en die onderwysers en dorpsmense gou. As hulle nie ‘n foefieslaaid uit die koshuis bou nie, dan moker Buks vir hom ‘n plek in die eerstekrieketspan oop. Buks is die een wat ‘n slag het met die meisies, maar dit is Litte wat soos ‘n wafferse held die skone Helene red van verdrinking.

Toe die skool se fietse op grootskaal begin wegraak, is dit die Otters wat hulle lewens waag om die diewe te probeer vastrek…

Shopping Cart