Nadat Thomas laat een aand ‘n gesprek afgeluister het, is hy seker sy pa is bang vir iets of iemand.
Wie is die geheimsinnige Rus van wie hulle gepraat het?
En waarom het Thomas en sy gesin skielik ekstra beskerming nodig?
Author: Carina Diedericks-Hugo
Condition: Used – Good