En ander ordentlike limericke
‘n Limerick bundel lê ideaal gesproke op die bed- of toiletkassie en word stuk-stuk / druk-druk gelees. Op die manier boei dit makliker as in die geval van die deurdriksetting.
R40.00
Author: Philip de Vos
Condition: Used
Availability: 1 in stock