Het Jy Geweet Ek Kan Toor is die eerste bundel gedigte van Jeanne Goosen wat sedert 2007 die lig sien.
Dit bevat 114 voorheen ongepubliseerde gedigte, versamel uit haar los aantekeninge, dagboeke en joernale.
Digbundels, Fiction
Het jy geweet ek kan toor
R100.00
Author: Jeanne Goosen
Condition: Used – As good as new
Out of stock





