,

Toe soen jy my

R20.00

Author: Elsa Winckler

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Uit noodweer vra Gabriella vir Eben om haar te soen, maar dat ‘n doodonskuldige soen soveel verreikende gevolge sou he, sou niemand kon raai nie. Meisies was nog altyd vir Eben heel vergeetlik, maar skielik is sy hele wese op die skone Gabriella ingestel. Sy brein weier ook om verder te glo dat hy onder geen omstandighede in vir ewig en altyd met ‘n vroumens belangstel nie.

Ook Gabriella se rustige bestaan is omvergewerp deur die soen, want sy smag na baie meer daarvan, maar sy is mos weird en die malligheid sal net ‘n tydelike interlude in haar gelukkige bestaan wees.

Shopping Cart