,

Nie-gewelddadige kinders in ‘n gewelddadige wereld

R30.00

Author: Michael Obsatz

Condition: Used – Fair

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Ons sien orald geweld om ons. Ouers vrees vir die veiligheid van hulle gesinne en word ontstel as hulle sien dat hulle eie kinders op aggressiewe maniere uiting gee aan hulle gevoelens. En hulle wonder: Wat kan ons doen?

Volgens Michael Obsatz is die antwoord: Leer lewensvaardighede.

Michael Obsatz idenitifiseer 21 vaardighede wat ouers en kinders sal leer om hulself te verdedig en hoe om op ‘n gebalanseerde manier met ander mense te kommunikeer.

Shopping Cart