, , ,

Samba

R80.00

Author: Jeanne Els

Condition: Used

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

In Samba neem Jeanne Els die leser op wêreldreise en binnetogte; sy vertel van plekke wat sy gesien het, ervarings wat sy gehad het en mense wat sy ontmoet het. Sy skryf oor reise na plekke soos Buenos Aires en Peru, oor vriendskap, ma-wees, die ouderdom en die belewenis van Oberammergau se passiespel.

Shopping Cart