Daar is gerugte van oorlog. Die mans opgewonde en oorgehaal, die vroue met kommer gevul. Dan is dit werklikheid, en moet die jong boervrou Cornelia na haar man se vertrek op kommando die plaas bestuur en sorg vir haar mense se veiligheid.
Afrikaans Fiksie
Groot duiwels dood
R70.00
Author: Eleanor Baker
Condition: Used
Availability: 2 in stock



