Twee maande na die verdwyning van haar bejaarde ma besluit Katrien om die paaie van haar kinderjare na te ry. Haar reis neem haar terug na die padkampe waar haar saggeaarde pa, ‘n padskraperoperateur, met sy stories oor die padwerke die lewe vir haar uitgelê het.
Afrikaans Fiksie
Padmaker
R100.00
Author: Christine Barkhuizen Le Roux
Condition: Used – Good
Out of stock


